Bianca Kemp (30) is op Nuwejaar om ongeveer 14:00 vir die laaste keer gesien toe sy haar huis in Benoni, Gauteng, verlaat het. Sy ly aan ‘n psigiese versteuring, volgens strooibiljette wat oor haar verdwyning versprei word.
Sy was geklee in ‘n lang rok en swart skoene.
Benoni VB nr. 82/01/2023 verwys.
Enigiemand met inligting van waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
Sers. Nienaber SAPD: 079 630 9657
Sniper: 083 253 8614
Benji: 083 718 8851
Admin Sweet: 081 723 3404
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



