Jason (21) is vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Jason Botha (21) is laas op 31 Desember 2022 om 18:00 in Rhino Park, Boschkop, gesien.

Hy was geklee in swart drafskoene, swart sweetpakbroek en ‘n wit windbreker. Hy het ‘n rugsak by hom.

Hy is by Boschkop-polisiestasie as vermis aangemeld op MAS 09/01/2023 en word deur die GPF sirkuleer.

Indien enigiemand hom gewaar, of weet waar hy hom bevind, kan hulle met Ross Welsh in kontak kom by 072 751 3795.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.