Rede vir vertragings by OR Tambo

Deel hierdie storie / Share this story

Fikile Mbalula, minister van verkeer, sê ten minste 41 vlugte was geraak deur laasweek se tekort aan vliegtuigbrandstof op OR Tambo- internasionale lughawe in Kemptonpark, Gauteng.

Van die vlugte was agt internasionaal, 32 binnelands, en een ‘n area (regional) vlug.

Mbalula het te kenne gegee dat die probleem as ‘n gevolg van ‘n tegniese fout by ‘n stoorfasiliteit was.

Die lughawe het intussen ‘n mediaverklaring uitgereik om te sê dat die probleem uitgesorteer is en dit gemonitor word. Die lughawe het nasionale sowel as internasionale vertragings ondervind.

Die minister het vandag die lughawe besoek en die volgende verklaring uitgereik:

The Minister of Transport, Mr. Fikile Mbalula, has been given an update on the situation at O.R. Tambo International Airport by Airports Company South Africa (ACSA) Management.

Earlier this morning, travelers experienced flight delays at O.R. Tambo International Airport due to a technical fault at the fuel storage facility. The on-site technicians addressed the technical fault and flights were able to resume.

Minister Mbalula has received an update that all flights that were delayed were cleared throughout the day. Minister Mbalula has been assured that the airport did not have fuel shortage challenges and has enough fuel.

The Minister once again extends sincere apologies to travelers who were inconvenienced in the morning.

Ends.
ISSUED BY: National Department of Transport
www.transport.gov.za

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.