Brando Biachina (14) en Fernando Myburgh (14) van Kids Haven is vermis sedert hulle op 29 Desember laas naby die Bokkie Park in Boksburg gesien was.
Brando was geklee in ‘n geel T-hemp en swart denim en Fernando in ‘n grys baadjie en denim.
Indien enigiemand weet waar die twee tienerseuns hulle bevind, kan hulle met die volgendie persone kontak maak:
SAPD GKS Benoni: 011 747 0000
Wendy – Missing in SA Team Members: 072 649 7683
Louise – Missing in SA Team Members: 083 285 5994
Leonardo – Missing in SA Team Members: 079 351 2160
Matt – Missing in SA Team Members: 081 010 3888
Grayham – Missing in SA Team Members: 076 712 7062
Connie – Missing in SA Team Members: 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



