Kyk: Vuiste klap in Mbombela-verkeer

Deel hierdie storie / Share this story

Nie vir sensitiewe lesers nie!

Bolle word gerol in verkeer.

Hierdie video waarin twee manspersone die vuiste laat klap by ‘n interseksie in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga het sosiale media aan’t gons.

Die voorval blyk as gevolg van padwoede te wees.

Wanneer een man val, raak die aanranding ernstiger.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.