Billy-Jean Raad en dogter gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Billy-Jean Raad (40) en haar dogter wat sedert 26 Desember vermis was toe hul van hul woning in die Brackenfell-area vertrek het is veilig gevind.

Geen addisionele inligting is beskikbaar nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.