Is jy lus vir koffie, maar dis net te warm vir dié drankie?
Wel, maak vir jouself yskoffie!
Nie net kan jy steeds jou koffie geniet nie, maar dis ook ‘n lekker drankie om in hierdie hitte te geniet.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



