Die sanger, Appel, wat nie te lank gelede nie sy been gebreek het toe hy van die trappe by sy huis afgeval het, se dogter, Luna, het haar arm gebreek.
Appel het die nuus op sy Facebook-blad gedeel en gesê sy vrou, Sally, verdien ‘n balkie as ‘n verpleegster nadat sy na hom versorg het toe hy in ‘n rystoel was, en nou na hul dogter moet omsien.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



