Help asb. om O’Ryan op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

O’Ryan de Lange (18) is die laaste keer op 17 November om 16:40 gesien.

Hy is lank van bou en het bruin oë en hare. Hy weeg ongeveer 70 kg.

Hy was geklee in ‘n rooi T-hemp, swart broek en skoene toe hy die laaste keer gesien was.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone kontak:

Wendy: 072 649 7683

Louise: 083 285 5994

Leonardo: 079 351 2160

Matt: 081 010 3888

Grayham: 076 712 7062

Connie: 072 911 6124

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.