Kyk: Leon Schuster en Robbie Wessels – i Babbalasie betyds vir lekker kuier

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy al die nuwe vrystelling i Babbalasie van Leon Schuster en Robbie Wessels gehoor of gesien?

In hierdie splinternuwe vrystelling spot hulle met Eskom, beurtkrag, De Ruyter, Ramaphosa, Zuma, Malema en nog vele ander.

Laat weet ons wat jy dink.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.