VIDEO’S: Karlien se tweeling is nege

Deel hierdie storie / Share this story

Die sangeres, Karlien van Jaarsveld (35), se tweeling Daniël en Eliah is nege jaar oud.

Karlien het Maandagoggend twee video’s op haar Instagram-blad gedeel met foto’s van hul renoster-temapartytjie.

Die tweeling is Karlien en Derick Hougard, voormalige Springbok-rugbyspeler, met wie sy getroud was, se seuns.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel