ANC-konferensie: Hier is die top 7 op die stembrief

Deel hierdie storie / Share this story

Die volgende ANC-president sal Cyril Ramaphosa of Zweli Mkhize wees, terwyl die adjunkpresident nie David Mabuza sal wees nie.

Hier is die top 7 name in die ANC se benoemingstryd wat op die stembrief by Nasrec in Johannesburg sal wees.

Lees meer hier.