Skokkende video – haglike omstandighede in Tembisa-hospitaal

Deel hierdie storie / Share this story

Yusuf Abramjee het vroeër vandag hierdie ‘n video van Tembisa-hospitaal op Twitter gedeel.

In die skokkende video is pasiënte op die vloer tussen vullis.

Verskeie departemente wat met gesondheidsdienste in Suid-Afrika gemoeid is, sowel as president Cyril Ramaphosa en ministers is getag.

Was jy al in ‘n staatshospitaal wat in so ‘n toestand is?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.