Drie dood, 17 ernstig na fratsgolf hulle intrek

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Fratsgolf het Saterdag by die eThekwini-strand wat ook die “Bay of Plenty” genoem word, in Durban ‘n groep mense die see ingetrek. Drie is dood en 17 kritiek beseer.

Robert Mckenzie, van Emergency Medical Services sê paramedici het 17 slagoffers op die toneel behandel voordat hulle in ‘n ernstige toestand na nabygeleë hospitale geneem is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.