#CITRobbery Vaal. pic.twitter.com/MVxVttEVTO
— Yusuf Abramjee (@Abramjee) December 15, 2022
Hierdie video is gister deur Yusuf Abramjee op Twitter gedeel.
In die video kan gesien word hoe omstanders en verbygangers, ondanks gevaar van verdagtes en die brandende voertuig, na en tydens ‘n ontploffing reguit na ‘n geldwa toe hardloop om ook van die geld in die hande te kry.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



