Video gedeel – Suid-Soedannese president kry glipsie

Deel hierdie storie / Share this story

Salva Kiir Mayardit (71), die president van Suid-Soedan, is Dinsdag deur die media afgeneem by ‘n openbare funksie waar ‘n nuwe pad ingewy is.

Hy het op aandag gestaan tydens die sing van die nasionale volkslied. In die video kan gesien word hoe hy homself natmaak. Die video is op Twitter gedeel en word sedertdien wyd op sosiale media versprei.

Intussen het dit aan die lig gekom hy het glo ‘n urienweginfeksie onder lede.

Bron: Sahara Reporters

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.