In ‘n video wat deur ‘n TikTok-gebruiker in Kenia gedeel is, steek ‘n trop kameelperde die pad oor terwyl die voertuig waaruit die video geneem is, in die noodbaan ry.
In die video ry die voertuig op wat lyk soos ‘n hoofpad en ry dan al stadiger. Die trop kameelperde steek dan die pad oor.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



