FiND iT het by die gewilde Suid-Afrikaanse sanger APPEL aangeklop om te hoor wat sy #Desemberplanne is.
“My Desember-planne is om op te tree laat dit bars, ‘n man moet werk. Ek is Kersdag by my gunstelingmense – my familie.
“Februarie val my nuwe album! 2023 is ook al amper vol bespreek. Die genade loop oor.”
Volg APPEL by:
Facebook: APPEL
Instagram: APPELMUSIEK
TikTok: APPELMUSIEK1
Laat weet ons watter Suid-Afrikaanse bekendes jy as deel van die #Desemberplanne-reeks wil hê!
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



