Mike Bolhuis, privaat ondersoeker, sê hy is dringend op soek na Michael Patterson in verband met ‘n spesifieke voorval.
Volgens Bolhuis is daar op 20 September 2016 reeds ‘n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



