Karlien van Jaarsveld spog met ‘n nuwe kapsel en vertel sy was “al lank lus vir ‘n verandering”.
“Ek is nou al lank lus vir ‘n verandering! Nou eers die moed gehad dankie @pearl_nudo_hair_lab vir die aanmoediging.”
“Dankie @jeanine_nudo_hairlab vir hierdie flippen mooi kleur.
“En baieeeee dankie aan @mayne__international vir die BESTE extensions.
“Reg vir ‘n vakansie!”






Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



