Vrou se liggaam onder brug gevind

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Vrou, vermoedelik in haar 30’s, se liggaam is gister onder ‘n brug op die R21 Atlaspad, Kemptonpark, Gauteng gevind.

Sy is vermoedelik eers verkrag voordat sy met ‘n skerp voorwerp gesteek is. Haar klere is naby die hoofweg gestrooi gevind.

FiND iT het die polisie in Gauteng vir kommentaar gevra.

Bron: Flying News Live

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.