‘n Renosterkalfie van Cincinnati-dieretuin in Ohio het hom onlangs gate uit geniet toe dit by die dieretuin gereën het en hy in die modder kon rondhardloop en rol.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



