‘n Ma (14) van Bhukanana in noordelike KwaZulu-Natal het haar kind (2) in ‘n puttoilet gegooi.
Na bewering het haar kêrel die kind verwerp.
Daar is bevestig dat die kind lewendig, maar in ‘n kritieke toestand, gevind is.
FiND iT het die polisie om kommentaar gevra.
Bron: Flying News Live
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



