Die vermiste Carli Coetzee (14) van Rustenburg, wat vermis was sedert sy op 6 Desember gesien is waar sy in ‘n groen bakkie klim, is veilig gevind.
Haar ma, Riana Coetzee, het die nuus aan FiND iT bevestig.
Meer inligting is nog nie beskikbaar nie, maar hou FiND iT dop vir meer hieroor.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



