Vermiste 18-jarige leerling gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie in Polokwane het Woensdag bevestig die 18-jarige leerling van die Northern Academy is gevind.

Volgens die polisie was Neo Yolanda Marokane sedert Maandag vermis toe sy haar huis in Seshego Zone verlaat het om skool toe te gaan en nooit weer teruggekeer het nie.

Meer inligting is nog nie bekend nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel