Janusz Walus, wat die SAKP-leier Chris Hani in 1993 vermoor het, is na byna 30 jaar agter tralies op streng paroolvoorwaardes uit die tronk vrygelaat. Walus het in 1993 skuld op die moordklag beken.
Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het Walus se vrylating goedgekeur.
Walus is onlangs in die tronk deur ‘n mede-gevangene met ‘n mes aangeval.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



