VIDEO: So lyk pitbull wat van kant gemaak is

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Pitull-voorstander wat vroeër met FiND iT kontak gemaak het na berigte dat verskeie pitbulls van kant gemaak is, het hierdie video aan FiND iT gestuur.

“Sy was die sweetste, gentle pitbull.”

Die hond in die video, Chloe, het aan Liezel Jansen behoort. Jansen het volgens die pitbull-voorstander probeer selfdood pleeg na sy die nuus van haar hond wat dood is, ontvang het.

Jansen is tans in die hospitaal in ‘n koma.

Indien jy of enigeen wat jy ken hulp nodig het oor selfdoodgedagtes, skakel die Suicide Crisis Helpline by 0800 12 13 14.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel