Video: Jukskeirivier breek sy walle

Deel hierdie storie / Share this story

Inwoners van Sjetlwa- informele nedersetting moes ontruim nadat die Jukskeirivier vanmiddag sy walle gebreek het.

Sommige shacks is weggespoel.

Geen beserings of lewensverlies is tot dusver aangemeld nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.