Hykie Berg se Leméh is hier

Deel hierdie storie / Share this story

Hykie Berg en sy vrou, Gerridene se babadogtertjie is gebore.

Baba Leméh is Dinsdag gebore.

Die paartjie wat in 2020 getroud is, het die nuus van Gerridene se swangerskap in Junie vanjaar gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel