Vyf beseer nadat motor in Durban-vulstasiewinkel vasry

Deel hierdie storie / Share this story

Vyf mense is beseer nadat ‘n motor Saterdagoggend in ‘n geriefswinkel by ‘n vulstasie in Westville, Durban, vasgery het.

“ALS Paramedics het op die toneel aangekom om totale chaos te vind toe ‘n voertuig deur die winkelfront gebots het en verskeie werknemers beseer het. Dadelik is meer ambulanse met lewensondersteunende intervensies-eenhede gestuur,” het ALS Paramedics in ‘n verklaring bevestig.

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel