11 gewapende verdagtes deur die Valke by Jhb-lughawe in hegtenis geneem

Deel hierdie storie / Share this story

Die Valke het elf verdagtes in hegtenis geneem wat glo betrokke was by ‘n gewapende roof wat Vrydagaand by OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg se vragafdeling sou plaasgevind het.

Kolonel Katlego Mogale het gesê: “Inligting is ontvang van ‘n gewapende roof wat by OR Tambo Internasionale Lughawens vragafdeling gaan plaasvind.”

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel