Haseena Ismail, DA-lid op die Portefeuljekomitee van Gesondheid, het gesê Suid-Afrika het ’n tekort aan 3 401 ambulanse. Van die 3 342 ambulanse wat ons wel het, kan 750 nie tans gebruik word nie weens gebrek aan onderhoud of ongelukke.
Hierdie gevaarlike toedrag van sake is deur die minister van gesondheid, dr Joe Phaahla, in antwoord op ’n geskrewe parlementêre vraag van die DA onthul.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



