Daan van der Walt, hoofseun van AHS in 2016, en Philissa Reyneke, hoofmeisie van AMHP in dieselfde jaar, het soos menige ander oud-Affies in die jare voor hulle voor die kansel van die Ooskerk gestaan om aan mekaar trou te beloof.
Hulle troukoek het met Affie-poppies gespog om hulde aan hul hoërskoolliefde te bring.
Die skool het die twee hoërskoolliefdes op Facebook gelukgewens.


Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



