Kyk en deel: Steve Hofmeyr se ‘Is Jy Hier’ so pas vrygestel

Deel hierdie storie / Share this story

Steve Hofmeyr se splinternuwe liedjie, Is Jy Hier is so pas met ‘n musiekvideo vrygestel.

Luister en kyk daarna en laat ons weet wat jy dink.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.