Gautengse onderwysdepartement bekommerd oor veiligheidsbedreiging by Boksburg-skole
Matome Chiloane, LUR vir onderwys in Gauteng, is bewus en bekommerd oor ’n beweerde veiligheidsbedreiging wat op Vrydag, 2 Desember 2022, na vore gekom het en op hoërskole in Boksburg geteiken is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



