Adjunk-hoof bedank na klag van seksuele misdryf

Deel hierdie storie / Share this story

Die adjunk-hoof van ‘n skool in Limpopo het bedank nadat ‘n klag van seksuele misdryf teen hom ingedien is. Hy is glo gevang waar hy seksuele omgang met ‘n leerder van die skool in een van die klaskamers het.

Die provinsiale onderwysdepartement het bevestig dat hulle Woensdag sy bedankingsbrief ontvang het.

‘n Video waarin hy deur die gemeenskap aangerand word en bebloed, sonder klere voor die skool gelaat is, is op sosiale media te sien.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel