As jy ‘n ultra moderne huis wil hê hoef jy nie verder te kyk nie.
Die drie slaapkamer huis in El Toro Park oorkant die Gariep Mediclinic is perfek vir ‘n gesin.
Met ‘n oopplan kombuis, leefarea en eetkamer asook drie slaapkamers, elk met hulle eie badkamer, is daar genoeg spasie vir almal.
23 eenhede word gebou, een van hulle ‘n penthouse.
‘n Nuwe winkelsentrum word ook beplan so moenie jou kans mis nie.
Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Vier slaapkamerhuis in Hadison Park



