Die vier slaapkamer huis in Hadison Park is dalk die huis van jou drome.
Dis ‘n veilige gebied met baie spasie vir jou hele gesin, naby die mall en skool.
Daar is ingeboude kaste, drie badkamers vier slaapkamers, ‘n spasie om te braai, dubbel garage en oopplan leefarea.
Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE



