Die NG Kerk Harmonie hou die naweek ‘n heerlike Kuier-Kuier Kersmark!
Daar gaan Vrydag 2 Desember vanaf 17:00 tot 19:00 en Saterdag 3 Desember vanaf 11:00 tot 14:00 die lekkerste eetgoed, drinkgoed, leefgoed, mooigoed, lekkergoed, huisgoed, badgoed en vele meer beskikbar wees.
MOENIE die Kersmark misloop nie!
Vir meer inligting, skakel Anneke by 084 517 7231 of Trudie by 082 878 5127.
Kekewich 30, Monumenthoogte, Kimberley

*ADVERTENSIE



