Man (60) het Dinsdag by Brighton Beach verdrink.
Emer-G-Med ambulansdienste is uitgeroep na ‘n verdrinking. Met hul aankoms op die toneel het hulle lewensredders gevind wat besig was om KPR-resussitasie op die man toe te pas. Die man is na ‘n ruk dood verklaar.
Daar word vermoed dat hy ‘n hartstilstand ondervind het terwyl hy in ‘n openbare swembad geswem het.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



