Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help om die moordenaars van ‘n gr. 11-leerling wat die week doodgesteek is, op te spoor.
Die leerling aan die Kaelang High School in Bloemfontein was saam met sy vriende op pad na ‘n plaaslike winkel toe hulle aangeval is.
Diegene met inligting kan die polisie by 082 4655 945 kontak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.


