Die Suid-Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld het vanoggend ‘n oulike video van haar seuntjie, Johannes Samuel, op Facebook gedeel.
“God is by my” vertel Johannes Samuel my uit die bloute toe ek hom in sy bed sit. “Daar is niks nie nonsters (monsters) nie. God is by my.”
“Kyk dit lyk of hy in ‘n oorlog was met al die val merke 😂 my wille man😍
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



