Kleuter (2) glo deur buurman verkrag

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Kleuter (2) is na bewering deur ‘n buurman (21) in Gamakanye, Limpopo verkrag.

Na bewering moes die ma van die kleuter ‘n vergadering bywoon en het die buurman gevra om na die kleuter om te sien. Met haar terugkoms het die kind glo vreeslik gehuil, waarna die kind na ‘n kliniek geneem is. Dit is bevestig dat die kind verkrag is.

Die polisie ondersoek die saak.

FiND iT het die polisie vir kommentaar gevra.

Bron: Flying News Live

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.