Wen ‘n Weber-braaier by Horseshoe Inn!

Deel hierdie storie / Share this story

Staan die kans om ‘n Weber-braaier by Horseshoe Inn te wen. Instruksies om in te skryf is hierby aangeheg.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.