In die video reageer Limpho Hani, wyle Chris Hani se weduwee woedend op die parool wat Janusz Walus toegestaan is.
Dit nadat die grondwetlike hof vandag beslis het dat Walus binne 10 dae vrygelaat moet word.
Walus het Hani in April 1993 in die oprit van sy huis doodgeskiet.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



