Ian Cameron van Action SA het die video op sy Facebook-blad gedeel waarin jy kan sien hoe daar glo deur bendelede by ‘n fees op Worcester in die Wes-Kaap geskiet word.
In die video kan jy sien hoe vreesbevange mense probeer wegkom en daar in die lug in geskiet word.
Indien jy meer besonderhede het oor die skietery kontak gerus vir FiND iT.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



