Die taxi-assosiasie, Santaco het sekuriteitskameras in omtrent 70 taxi’s in Durban installeer. Dit is deel van hulle plan om die veiligheid van taxigebruikers te verseker.
Santaco se woordvoerder in KwaZulu-Natal het verduidelik dat die kameras die aktiwiteite binne die taxi’s monitor, asook die spoed wat die bestuurder ry, asook die geo-ligging van die taxi’s.
Bronne: eNCA, ECR, IOL
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Liesl Laurie-Mthombeni gee vir haar ouma ‘n splinternuwe motor



