Deel asb. – Donna-Leigh Don steeds vermis sedert 24 Julie

Deel hierdie storie / Share this story

Donna-Leigh Don (16) is laas gesien op 24 Julie om 15:30 toe sy van haar ouerhuis op Lambertsbaai weggeraak het.

Sy het bruin hare, bruin oë en is middelmatig van bou met ‘n gemiddelde lengte.

Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met sers. Ludik by Lambertsbaai-SAPD kontak maak by 027 432 8260.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.