Wat is lekkerder as vars roosterkoeke warm van die vuur af met gesmelte botter, kaas en konfyt?
Die Pap Kartel is enig in sy soort. Hier kan jy enigiets op jou roosterkoek kry.
Van steak and kidney, chicken-mayo, curry mince en ‘n roosterkoek-burger, om maar net ‘n paar te noem.
Daar is ook heerlike beef stew, pap en wors of ‘n vulsel van jou keuse, worsbroodjies, heelike ontbyt, jaffels, schnitzels en gebraaide hoender.
Besoek vandag nog Die Pap Kartel by Schmidsdriftstraat 41, oorkant Bou Groep of kontak Freddie by 0713771052.







Roosterkoek, gebraaide hoender en chips




