‘n Twitter-gebruiker het hierdie video van FNB se nuwe logo, wat by ‘n tak opgerig is, gedeel.
Die teken word in die video onderstebo opgerig.
Die video is glo in Nelspruit geneem.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



